Al die slange in die gras

DINSDAG MET ANNELIESE

Al die slange in die gras

NUUSBULLETIN: 23 FEBRUARIE 2021

Goeiemôre liewe vriende

Toe my Nieu-Seelandse neef 'n paar jaar gelede by ons gekuier het, het hy saam met my broers gaan forelle vang in Barkly-Oos. Buiten die feit dat hy nie baie beïndruk was met die grootte van die vis wat hulle uitgetrek het nie, was sy senuwees ook heeltemal op ná die ekspedisie. Want Craig kom van 'n land met groot vis en geen slange nie. 

My broers het sy siel uitgetrek oor hy so bang was om deur die lang gras te loop,  oor sy “high-knee action” in die riete en hoe hy met een oog oop geslaap het toe hulle een aand  met slaapsakke langs die vuur uitgekamp het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X