Los in hemelsnaam tog nou die gesegde van ‘vroeg ryp, vroeg vrot’

GEE GAS MET ADRI

Los in hemelsnaam tog nou die gesegde van ‘vroeg ryp, vroeg vrot’

NUUSBRIEF: 25 FEBRUARIE 2021

Goeie Donderdag, vriende

Daar was 'n sê-ding toe ons kinders was. “Vroeg ryp, vroeg vrot," is gefluister, verkieslik met geperste lippe en 'n rol van die oë in die rigting van die tersaaklike kind, of dié nou sewe, 10 of 16 jaar oud is. En daarmee is die voorwerp van die verdoemenis tussen slukke tee as lewenslange mislukking verklaar. 

Verrot, voos, opgebruik, reg vir die ashoop. Finish en klaar en gee asseblief nog 'n koekie aan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X