’n Ode aan tannies soos Vanessa

GEE GAS MET HANLIE

’n Ode aan tannies soos Vanessa

NUUSBRIEF: 4 MAART 2021

Dag, vriende

Die tannie stuur vir my die foto van die kind met die stokkies-arms. 'n Blou mediese masker steek verby haar dun gesiggie soos 'n sirkustent. Haar hare het 'n skynsel van proteïentekort en sy het net een sokkie aan.

Maar haar oë wys sy's happy. Sy's happy want in haar hande hou sy Goldilocks and the three bears vas – sy't hom gelees! ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X