Oproer in die blomtuin

SPEK EN EIERS MET ANNELIZE

Oproer in die blomtuin

NUUSBRIEF: 7 MAART 2021

Goeiemôre!

Mens skryf altyd met jou lesers in gedagte, soos dit hoort, en hoop dat hulle by jou storie aanklank sal vind. Soms tref dit, ander kere nie. Maar af en toe boor jy half per ongeluk iets raak, en dan raak dit ’n plesierige dag, want jou inboks raak vol van e-posse van mense wat saampraat.

Die afgelope Woensdag was so ’n dag. In my nuusbrief vroeg die oggend het ek vertel van ’n e-pos wat my omgekrap het. Dit het gegaan oor die bekendstelling van ’n boek wat, seker met die beste bedoelinge, vroue aanmoedig om “blinkers in hulle blomtuin” te saai. Die uitgangspunt, wat oor en oor herhaal word, was dat “elke vrou se begeerte is om net genoeg te wees”. Mooi genoeg, sterk genoeg, braaf genoeg en – dis hier waar ek my voet moes neersit – “vrou genoeg”.  Jy kan my tirade daaroor hier (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2021-03-03-dis-nou-genoeg/) lees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.