Sonder Cyril is dit nag vir ons

MAANDAG MET MAX

Sonder Cyril is dit nag vir ons

NUUSBRIEF: 8 MAART 2021

Dagsê!

DA-leier John Steenhuisen se stelling dat sy party nouer met die Ramaphosa-faksie van die ANC wil saamwerk om die politieke sentrum te versterk, maak steeds golfies. Steenhuisen is steeds besig om vure in sy party dood te slaan en selfs sy federale voorsitter, Helen Zille, het haar (opgelegde) swye verbreek en saamgepraat.

Watse soort demokraat is jy as jy daarteen gekant is dat die Amptelike Opposisie in die parlement die hand van samewerking uitsteek na ’n groepering in die regerende party wat breedweg dieselfde waardes van verantwoordbare, skoon regering het?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.