In gesprek met Glenda Gray, ’n droë hanepootwyn, en die toer...

DONDERDAG MET WILLEM

In gesprek met Glenda Gray, ’n droë hanepootwyn, en die toer na Pramberg

NUUSBRIEF: 11 MAART 2021

'n Mens word meer konserwatief soos wat jy ouer word, vertel iemand my nou die dag met groot stelligheid.

Is dit regtig so? En wat beteken dit presies om konserwatief te wees? Om iets te wil konserveer of te bewaar of te behou? Wat presies? Wil alle konserwatiewe mense dieselfde dinge bewaar of behou sien?

“Ek is maar konserwatief," laat weet 'n intekenaar, “maar ek geniet Vrye Weekblad. Ek word ten minste nie gevat vir 'n walk nie."..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.