Voortrekkers en dwarstrekkers

WOENSDAG MET ANNELIZE

Voortrekkers en dwarstrekkers

NUUSBRIEF: 10 MAART 2021

Goeiemôre!

Nog ’n e-pos het hierdie week my Maandag ontwrig, met die aankondiging dat Die Voortrekkers vanjaar 90 jaar oud is en dat daar vir dié geleentheid ’n feeslied uitgereik word uit dieselfde pen waaraan ons “De La Rey”, “Afrikanerhart” en “Die Gelofte” te danke het.

Ek het op die daad my Voortrekker-offisier uit die 1970's gebel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X