Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

BULLETIN

Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

NUUSBRIEF: 13 MAART 2021

Goeiemôre liewe vriende

Vanoggend, teen die tyd wat julle hierdie brief in julle inbokse het, sal my motor byna in Gqeberha wees. Ek het kaastoebies en 'n fles Earl Grey-tee, wat ek sommer in die ry gaan skink, want dit is 'n 11-ure-skof om in die Kaap te kom. Vanaand drink ek 'n wyntjie op my stoep in Pringlebaai. Dit voel alles soos 'n groot avontuur. Ons hou Maandag spanvergadering - die eerste keer dat ons mekaar in lewende lywe gaan sien sedert die Woordfees verlede jaar. Ek het nog nooit so uitgesien na 'n langpad-ryery nie.

Vir julle wat nog lekker snoesig in die bed lê – of die flukse voëls wat al 'n ent gaan stap of hardloop het – gaan maak daardie beker koffie en lees saam aan die ses stories wat hierdie week boaan ons uitgawe lê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.