Jou drie-strepie-padkaart tot meer as 100 Vrye Weekblad-uitgawes

BULLETIN

Jou drie-strepie-padkaart tot meer as 100 Vrye Weekblad-uitgawes

NUUSBRIEF: 16 MAART 2021

Goeiemôre liewe vriende

Volgende maand is die aanlyn Vrye Weekblad (vryeweekblad.com) twee jaar oud, en ons span het gister onder 'n groot boom in 'n tuin in die middestad vergader. 

Dit was die eerste keer dat ons mekaar in lewende lywe gesien het sedert die Woordfees op Stellenbosch verlede jaar (twee weke voor ons almal in die Vlak 5-grendel weggesak het)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X