Laat die viole saggies speel

BULLETIN

Laat die viole saggies speel

NUUSBRIEF: 17 MAART 2021

Goeiemôre

Suid-Afrikaners is ’n interessante klomp mense – aan die een kant befoeterd en bakleierig, maar terselfdertyd optimisties, vasberade en vindingryk. Dit besef ek opnuut toe ek verlede week met Jan van der Merwe gesels.

Jan is die stigter van ’n wêreldwye organisasie, Angels Initiative, wat hom daarop toespits om hospitale beroerte-bevoeg te maak – met ander woorde, om hospitale en hospitaalpersoneel toe te rus om beroertes aktief en vinnig te behandel, en daarmee te voorkom dat lewensveranderende skade aangerig word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X