Goeiemôre
Nie dat “goeiemôre" vandag my eerste woorde is nie. Al is ek nie 'n oggendmens nie, het ek teen dié tyd reeds iets gekoer soos: “Hallo Mamma se ou mooiste poppie. Mamma sal nou vir jou kossies gee, hoor. Boetie het belowe hy gaan vanmiddag met jou stap." En heel waarskynlik in 'n ander stemtoon: “Pappa! Kyk hoe mooi lyk Seuntjie vanoggend. Jy ignoreer hom!"
Dan sal Pappa gedweë iets mompel en Seuntjie se kop vryf tot sy skeel oog amper reguit trek en luidkeels verklaar: “Charles, sê vir jou boetie ek ry nóú, hy moet klim."..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.