Herinneringskos en chakalaka met klapper vir jou braaipap

SPEK EN EIERS MET ANNELIESE

Herinneringskos en chakalaka met klapper vir jou braaipap

NUUSBRIEF: 21 MAART 2021

Goeiemôre

Ek het 'n ding oor lysies. Wat-om-te-doen-lysies (waarby ek nooit regtig hou nie). Wat-om-hierdie-week-te-kook-lysies (waarby ek beter hou). Die uitgawes-lys. Die storie-idees-lys. Die boeke-wat-ek-wil-lees-lys.

Maar dan het ek ook lyste vir meer obskure dinge soos my gunsteling-aanhalings, gunstelingbestanddele en een wat ek hierdie week weer in een 'n ou dagboek ontdek: onvergeetlike maaltye...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X