Luiperdvelle, lords en bostukloses

MAANDAG MET MAX

Luiperdvelle, lords en bostukloses

NUUSBRIEF: 22 MAART 2021

Dagsê

Die dood en begrafnis van koning Goodwill Zwelithini het die televisieskerms en voorblaaie laasweek oorheers. Marsjerende mans met luiperdvelle om die skouer en skilde en knopkieries in die hand en dansende bostukloses was dae lank 'n nasionale skouspel.

Hoe moet ons dit alles verstaan? Waar pas dit in ons konstitusionele demokrasie in?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X