Inenting-jaloesie in die tyd van die Groot Fiasko

DINSDAG MET ANNELIESE

Inenting-jaloesie in die tyd van die Groot Fiasko

NUUSBRIEF: 23 MAART 2021

Goeiemôre

My dogter die dokter het hare laas week gekry. Ons kollega in Londen (en haar man) hulle s'n ook. En 'n paar dae later het 'n vriendin in Los Angeles ook haar “kyk ek het hom”-foto op sosiale media geplaas met die hutsmerk #grateful.

Ons praat hier natuurlik van Die Paspoort terug na 'n tipe normaliteit: jou Covid-intenting. Die wêreld het die afgelope jaar so ingrypend verander dat ons nooit weer sal kan praat van die “ou normaal” nie, maar om die entstof in jou arm te kry is die enigste hoop wat elkeen van ons het om terug te keer na 'n lewe waar ons nie elke dag oor ons skouer moet loer nie vir 'n onsigbare virus nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X