Penisse krimp en sperma vergaan + NUUT! Entstof-vlug byna ’n ramp

WOENSDAG MET ANNELIZE

Penisse krimp en sperma vergaan + NUUT! Entstof-vlug byna ’n ramp

NUUSBRIEF: 24 MAART 2021

Goeiemôre!

Hier is nuus. 'n Splinternuwe storie word vanoggend by vryeweekblad.com (vryeweekblad.com) gepubliseer. Ons kon nie tot Vrydag wag om Erika Gibson se verslag oor 'n amperse vliegramp met julle te deel nie. Lees hier (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-03-23-sal-ramp-afgeweer-toe-airbus-se-blikbrein-ingryp-om-entstof-vlug-te-red/)hoekom 'n blikbrein tydens 'n SAL-entstof-vlug uit Brussels die vliegwerk moes oorneem, en hoekom die feite eers na drie weke op die lappe gekom het.

Van een ramp na 'n ander ... ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X