Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

BULLETIN

Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

NUUSBRIEF: 27 MAART 2021

Goeiemôre liewe vriende

Dis weer Saterdag. My beste dag van die week. Ek gaan hierdie naweek 'n Paasboom saam met my dogter maak. Dit is 'n tradisie wat kom van my Duitse moeder. Regdeur ons grootwordjare neem ons 'n droë tak en versier dit met geverfde uitgeblaasde eiers wat ons daaraan hang. Ek het twee jaar gelede met die niggie en nefies 'n groot boom in die tuin versier met honderde dennebolle wat ons gespuitverf het. Dit was absoluut asemrowend.

Vandag maak ons egter hierdie (https://www.youtube.com/watch?v=LjFTWlYr6EI) toutjie-eiers! Maar voor ons daarmee wegspring, gaan ek die laaste stories in die nuwe uitgawe lees met 'n groot pot tee (terwyl die tiener laat slaap)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.