Die seisoen het gedraai. En die virus soek inkomplek.

DINSDAG MET ANNELIESE

Die seisoen het gedraai. En die virus soek inkomplek.

NUUSBRIEF: 30 MAART 2021

Goeiemôre

Die seisoen het gedraai. Gister het ek vir die eerste keer 'n trui gaan aantrek om my vroegaand- glasie wyn op die stoep te geniet. Daar is 'n geniepsigheid in die lug en die lig is witter – die ronde kleure van die somermaande het begin vervaal tot daardie lieflike waterigheid wat vir my so kenmerkend van die herfs is.

Die herfs is loshande my gunstelingseisoen. Hier aan die kus word die seisoene nie so beklemtoon soos in die binneland nie. Alles bly groenerig, die weer min of meer matig. Selfs in die diepste winter is daar nooit daardie reinigende, snerpende koue van 'n winter in Johannesburg nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X