Ace word ambassadeur na die VN, en ander planne om die wêreld...

DONDERDAG MET WILLEM

Ace word ambassadeur na die VN, en ander planne om die wêreld onveiliger te maak

NUUSBRIEF: 1 APRIL 2021

Goeiemôre!

En ontspan – Ace Magashule word nie regtig die land se ambassadeur na die Verenigde Nasies nie. Of liewer: nie waarvan ons weet nie. En as jy dalk iewers anders ook van so 'n moontlikheid sou lees, onthou tog maar dis Aprilgekdag vandag …

Ek is wel ernstig oor die idee van die wêreld onveiliger te wil maak. Natuurlik verwys ek eintlik net na 'n baie spesifieke soort onveiligheid – die soort wat so baie studente op veral Amerikaanse kampusse deesdae beweer hulle moet verduur as hulle gekonfronteer word met idees waarvan hulle nie hou nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.