Die hartseer wat ’n ewigheid duur

SPEK EN EIERS MET ANNELIZE

Die hartseer wat ’n ewigheid duur

NUUSBRIEF: 4 APRIL 2021

Goeiemôre!

Dit was in alle opsigte ’n lekker week. Dit het gereën in die Kaap, ons eerste Woensdag-uitgawe het die lig gesien en Marita van der Vyver se memoires (wat die uwe in Engels vertaal het) het boekwinkels getref.

Oor ’n Baie lang brief aan my dogter skryf Deborah Steinmair “dis soos om die prequel te kyk van ’n reeks wat ons liefgehad het”. Lees haar resensie hier (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-03-31-marita-skryf-n-baie-lang-brief-aan-haar-dogter/), en as jy in vertaling belangstel, is my storie daaroor by dié skakel (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-04-01-lesse-vir-n-beginnervertaler/) te kry...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X