’n Ton perdekuddels wat as vye aangebied word

MAANDAG MET MAX

’n Ton perdekuddels wat as vye aangebied word

NUUSBRIEF: 5 APRIL 2021

Goeiedag vriende (en ander lesers)

As jy die politiek wil verstaan, moet jy eers die kuns bemeester om koring van kaf te skei, om hiperbool, skinderstories en propaganda raak te sien.

Die eerste stap is om die oordraer van die inligting te takseer. As dit ’n joernalis is, is dit iemand wat jy oor maande en jare gesien het so naastenby by die waarheid gebly het, of is dit iemand met ’n rekord van kluitjies bak, van molshope berge maak en riemtelegramme as feit verkoop?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.