Die goedheid en guns van Aprilmaand

'N HOT NOOT

Die goedheid en guns van Aprilmaand

NUUSBRIEF: 6 APRIL 2021

Goeiedag

Wat is dit wat April besonders maak, vra ek haar, as Oktober veronderstel is om die mooiste, mooiste maand te wees?

Dié sal sy nou nie weet nie, sê sy, keep op haar voorkop. Sy trek haar oë op skrefies, haal haar donker haredos uit haar gesig, en krap iewers in ’n solder vol geheue rond...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.