Kureer is die beste geweer

SPEK EN EIERS MET ANNELIZE

Kureer is die beste geweer

NUUSBRIEF: 11 APRIL 2021

Goeiemôre!

Te veel kokke bederf niks, het ek besef toe ek ’n paar somers gelede my naweke as leerlingkok in ’n restaurantkombuis deurgebring het. Daar was ’n viskok en ’n vleiskok, ’n souskok en ’n poedingkok, en ’n baie belangrike kok wat moes toesig hou oor al die ander kokke.

Hoe meer kokke hoe meer vreugde, was hierna my gevolgtrekking...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X