So onwaarskynlik soos ’n entstof-bloedklont of Marlene...

DONDERDAG MET HANLIE

So onwaarskynlik soos ’n entstof-bloedklont of Marlene Dietrich se tongvisresep

NUUSBRIEF: 15 APRIL 2021

Goeiemôre. Ek hoop almal is gesond en gelukkig. 

Drie dae voordat kwalifiserende Suid-Afrikaners sou kon registreer om in fase 2 teen Covid-19 ingeënt te word, het die regering die prop uit die Johnson & Johnson-entstof getrek. 

Hopelik net tydelik, sê hulle. Want ses uit omtrent sewe miljoen mense in die VSA wat hierdie entstof gekry het, het bloedklonte ontwikkel, en daar is nog nie duidelikheid of dit toevallig was, of deur die entstof veroorsaak is nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.