Ons praat al 'n ruk lank hier in die redaksie oor 'n ekstra nuusbrief (of twee) vir ons intekenare. Ons lesers hou van die daaglikse oggend-geselsbrief, maar dit is gratis en gaan na almal wat by ons geregistreer is. Ek wil 'n idee op ons intekenare toets. Sou jy belangstel in 'n weeklikse leefstylbrief? Kos, boeke, flieks, spesiale aanbiedinge net vir intekenare – maar ook soms net lekker gesels oor die sake van die dag of onderwerpe wat ons na aan die hart lê? As jy so iets sou wou ontvang, laat weet my by annelieseburgess@vryeweekblad.com. Ek hoor graag van julle.
Hiermee my voorstelle vir die stories wat my besonder geval het hierdie week...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SES VAN DIE BESTE
Helen se (im)Bongi, Tokyo se waansin en hoe om ryk te word
NUUSBRIEF: 24 APRIL 2021
DEEL
Goeiedag
Ons praat al 'n ruk lank hier in die redaksie oor 'n ekstra nuusbrief (of twee) vir ons intekenare. Ons lesers hou van die daaglikse oggend-geselsbrief, maar dit is gratis en gaan na almal wat by ons geregistreer is. Ek wil 'n idee op ons intekenare toets. Sou jy belangstel in 'n weeklikse leefstylbrief? Kos, boeke, flieks, spesiale aanbiedinge net vir intekenare – maar ook soms net lekker gesels oor die sake van die dag of onderwerpe wat ons na aan die hart lê? As jy so iets sou wou ontvang, laat weet my by annelieseburgess@vryeweekblad.com. Ek hoor graag van julle.
Hiermee my voorstelle vir die stories wat my besonder geval het hierdie week...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.