Met helde soos met profete

SPEK EN EIERS MET ANNELIZE

Met helde soos met profete

NUUSBRIEF: 25 APRIL 2021

Goeiemôre!

Een van die lekkerste leesgoed in die jongste uitgawe van Vrye Weekblad is Max se stories oor helde (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-04-22-ware-dapperes-dra-nie-gewere-nie/). Hy vertel van vier dapper mense van wie ek nog nooit gehoor het nie, en een – die Australiese naelloper Peter Norman – wie se storie ek goed ken, maar nietemin weer gaan lees het. Twee keer.

Norman is deur die atletiekwêreld verwerp nadat hy op die podium by die 1968 Olimpiese Spele in Mexiko twee swart atlete se protes oor burgerregte ondersteun het. Die helikoptervlieënier Hugh Thompson, waaroor Max ook skryf, is op sy beurt deur die Amerikaanse kongres afgeransel en deur die militêre establishment misken nadat hy Amerikaanse soldate teëgegaan het wat Suid-Viëtnamese burgerlikes voor die voet afgemaai het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X