Afrikaans uitheems? Kanalla!

MAANDAG MET MAX

Afrikaans uitheems? Kanalla!

NUUSBRIEF: 25 APRIL 2021

Dagsê mense

Die twee “kante” in die vurige debat rondom Afrikaans op Stellenbosch het albei sterk argumente. Die oorheersing van Afrikaans werk inklusiwiteit teë en laat nie-sprekers van die taal onwelkom voel by wat 'n nasionale universiteit behoort te wees, maar aan die ander kant het Afrikaanse moedertaalsprekers 'n sterk saak uit te maak waarom hulle nie gedwing moet word om akademies te verengels nie.

Dit is 'n komplekse en ongelukkig nogal toksiese debat wat nog troebeler gemaak word deur politieke agendas aan albei kante...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X