Die vryheid om óns verhale te vertel

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Die vryheid om óns verhale te vertel

NUUSBRIEF: 27 APRIL 2021

Môre mense

Dit is altyd 'n goeie dag wanneer 'n pakkie boeke van 'n uitgewer opdaag. Laas week was daar vir my so 'n dag, en ek vertel julle graag daarvan.

In die pakkie was Flora Veit-Wild se memoires oor die Zimbabwiese skrywer Dambudzo Marechera (They Called You Dambudzo), 'n skrywer wat heeltemal te vroeg dood is, maar wat gesorg het dat die plofstof in sy prosa altyd met ons sal wees. Dit het reeds met sy debuut-kortverhaalbundel, The House of Hunger, begin...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X