Oor helsems wat honde steel, Taakmag Tokyo, en wat Biggie...

DONDERDAG MET ADRI

Oor helsems wat honde steel, Taakmag Tokyo, en wat Biggie Best met Boris Johnson te doen het

NUUSBRIEF: 29 APRIL

Dagsê, mense

Watter verfoeilike, boosaardige monster sal 'n kat of 'n hond of 'n haas steel? Iemand met messe aanhou om 'n geliefde troeteldier te ontvoer? En dan 'n losprys eis om hulle terug te besorg?

Asof die verlies aan menselewens en inkomste en die inperkingsmaatreëls nie genoeg van 'n helsemse virus-jaar was nie, het 'n vlaag van troeteldierdiefstalle Engeland getref; diere wat juis troos of metgeselle is in hierdie vreemde tyd van eensaamheid en onsekerheid. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.