Ons Kubaanse skuld, ’n klopjag op die Reserwebank, en Boris...

SES VAN DIE BESTE

Ons Kubaanse skuld, ’n klopjag op die Reserwebank, en Boris se goue muurpapier

NUUSBRIEF: 1 MEI 2021

Goeiemôre liewe vriende

As ek Saterdae wakker word, spoel daar 'n gevoel van verligting oor my. Dis naweek. Twee dae van lekker goed doen. Kook en stap en swem. En lees. Ek sukkel so om tyd te maak vir boeke lees. Maar naweke steel ek tyd daarvoor. En op daardie noot, hiermee my aanbevelings vir die lekkerste stories in hierdie week se uitgawe.

So buiten Erika Gibson se meesterlike ontleding (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-04-30-kubaanse-skuld-wanneer-het-sa-klaar-betaal/) van ons “Kubaanse skuld", Max du Preez se kommentaar (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-04-29-en-die-oscar-gaan-aan-matamela-cyril-ramaphosa/) oor die president se voorlegging by die Zondo-kommissie en my eie essay (https://www.vryeweekblad.com/gesondheid-en-omgewing/2021-04-29-covid-400-dae-en-400-nagte-in-die-wildernis/) oor die afgelope 400 dae van Covid-inperking – en wat dit aan ons koppe gedoen het (dit word gratis aangebied), hiermee my keuse van die ander ander stories wat jou Saterdag gaan maak:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.