Swaai aan ’n ysterhek by die sinagoge

SPEK EN EIERS MET ANNELIZE

Swaai aan ’n ysterhek by die sinagoge

NUUSBRIEF: 2 MEI 2021

Goeiemôre!

Ek is dank verskuldig aan die Vrye Weekblad-leser Alma Darlington wat my te hulp gesnel het nadat ek twee Sondae gelede vertel het hoe graag ek met Rassie van der Dussen (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-04-29-rassie-van-der-dussen-proteas-se-laatblom-met-net-n-plan-a/) wou praat. Alma het eers laat weet dat sy Rassie goed ken, en later met sy toestemming vir my sy selfoonnommer aangestuur. Dus kon ek Woensdagoggend ’n uur lank met my krieketheld gesels.

Ek het dit ewe veel geniet om die storie (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2021-04-29-rassie-van-der-dussen-proteas-se-laatblom-met-net-n-plan-a/) te skryf, en op Donderdag was daar die opwindende nuus dat Rassie hom binne dae by die Rajasthan Royals by die IPL sou aansluit. Die wedstryde begin meestal om 16:00 Suid-Afrikaanse tyd, so ek verklaar nou al ek gaan nie op daardie dae ná vieruur beskikbaar wees nie, al gebeur wat...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X