Self het ek nou nie ver gekom as ’n sportman nie, maar ek sou darem seker op skool sertifikate kry vir deelname – al was ek ’n reserwe in die atletiekspan! – en as ’n jong speler vir Caledon se plaaslike rugbyklub is my naam ook een jaar by die bekeruitdeling uitgeroep.
My oorle’ ma, wat my na die geleentheid vergesel het, was daardie aand in trane. Die oomblik was groot. Maar die toekenning was min of meer die laaste een wat oorgebly het voordat hulle seker die beste toeskouer van die jaar beloon het; dit was nadat die Sportman van die Jaar en al die voor- en agterspelers van die jaar, asook die mees toegewyde speler aangewys is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
'N HOT NOOT MET HEINDRICH
Die meriete van sportprestasies
NUUSBRIEF: 4 MEI 2021
DEEL
!Gaitses julle
Self het ek nou nie ver gekom as ’n sportman nie, maar ek sou darem seker op skool sertifikate kry vir deelname – al was ek ’n reserwe in die atletiekspan! – en as ’n jong speler vir Caledon se plaaslike rugbyklub is my naam ook een jaar by die bekeruitdeling uitgeroep.
My oorle’ ma, wat my na die geleentheid vergesel het, was daardie aand in trane. Die oomblik was groot. Maar die toekenning was min of meer die laaste een wat oorgebly het voordat hulle seker die beste toeskouer van die jaar beloon het; dit was nadat die Sportman van die Jaar en al die voor- en agterspelers van die jaar, asook die mees toegewyde speler aangewys is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.