Ysterman Leo, die prinses wat president wil wees, en outisme...

SES VAN DIE BESTE

Ysterman Leo, die prinses wat president wil wees, en outisme is nie ’n siekte nie

NUUSBRIEF: 8 MEI 2021

Goeiemôre liewe vriende

Dit is 'n lieflike dag hier in die Oos-Kaap. My potjie Darjeeling staan reg en ek gaan nou lees aan die laaste paar stories wat ek nog nie in hierdie week se uitgawe onder oë gehad het nie, maar ek wil ook uitkom by the The Auschwitz Photographer – (https://www.penguin.co.uk/books/111/1119538/the-auschwitz-photographer/9780857527165.html) die ware verhaal van ene Wilhelm Brasse, 'n poolse kommunis wat as politieke gevangene na dié doodskamp gestuur is en daar deur die Nazi's as fotograaf ingespan is. Ek vertel meer hieroor in hierdie komende week se BoekBedonnerd.

Maar gou eers my aanbevelings vir van die lekkerste stories in hierdie week se uitgawe:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.