Bly weg van jou ma se lekkergoed

SPEK EN EIERS MET ANNELIZE

Bly weg van jou ma se lekkergoed

NUUSBRIEF: 9 MEI 2021

Goeiemôre!

Vandag se brief word opgedra aan Anna Maria Jarvis, ’n vrou van wie ek maar pas te hore gekom het. Ek hoop nie dis ou nuus vir julle nie, maar ek het tot onlangs maar min geweet van die oorsprong van Moedersdag, en om die waarheid te sê nooit daaroor gedink nie.

Oor die dag self kon ek nog nooit genoeg sinisme inspan om nié te dink dit sal nogal lekker wees as iemand ’n koppie tee na jou bed toe aandra nie, natuurlik nie te vroeg nie. Ek is erg oor ’n bos blomme ook, en sedert ek met Anna Jarvis kennis gemaak het, kan ek jou meedeel dat ’n wit angelier op dié dag die aangewese blom is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X