Kommissie, kommissie ook oor dié

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Kommissie, kommissie ook oor dié

NUUSBRIEF: 11 MEI 2021

Dagsê julle

“Oukei, orraait,” sê adjunkhoofregter Raymond Zondo van die staatskapingskommissie Sondag in Sunday Times se spotprent aan hoofregter Mogoeng Mogoeng, wat nou vir die laaste deel van sy ampstermyn met langverlof is. “Maar ek het gedog jy sal darem eers wag dat ek hier klaarmaak.”

Aktetas in die een hand en visstok in die ander, wys Mogoeng egter vir Zondo ’n stywe duim, soos wat hy by die deur uitloop. My eie vermoede is dat hy hom uit die voete gemaak het sodat hy die verskoning kan vryspring waarop die Geregtelike Tribunaal aandring ná sy uitlatings oor Israel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.