Te veel van ’n goeie ding

SPEK EN EIERS MET ANNELIZE

Te veel van ’n goeie ding

NUUSBRIEF: 16 MEI 2021

Goeiemôre!

In ’n treffende voorbeeld van krap waar dit nie jeuk nie, het die departement van binnelandse sake dié week aangekondig dat die wettiging van poliandrie oorweeg word in ’n bewonderenswaardige strewe na gelykheid tussen mans en vroue.

Onder die huidige wetgewing mag mans gelyktydig met meer as een vrou getroud wees, maar vroue met net een man. Op ’n keer. Hierdie soort blatante diskriminasie teen vroue kan nou uiteindelik uit die weg geruim word deur veelmannigheid op die wetboek te plaas...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X