Gaan ons wéér ’n Kersfees met maskers en afstandskepping hê?

MAANDAG MET MAX

Gaan ons wéér ’n Kersfees met maskers en afstandskepping hê?

NUUSBRIEF 17 MEI 2021

Dagsê!

Die hartseerste slagoffers van 'n oorlog is altyd dié wat sterf as die vredesonderhandelings reeds begin het of tydens die laaste paar dae van die konflik omkom.

Ek het grootgeword met die wete dat my ma se ma en my pa se pa albei aan die Groot Griep van 1918 gesterf het. Die laaste jaar knaag dit aan my: Gaan dié lot my dalk ook tref, gaan Covid-19 my dood veroorsaak?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X