En toe maak ons ’n plan

DONDERDAG MET HANLIE

En toe maak ons ’n plan

NUUSBRIEF: 20 MEI 2021

Goeie dag!

Gelukkig is die mens 'n aanpasbare wese, want ons wêreld is 'n plek wat hou van verandering. 

Twee jaar terug het g'n een van ons al gehoor van kudde-immuniteit nie, en nou rol begrippe soos oormaatsterftes, R-waardes en kurwe-afplatting sonder om te struikel van ons tonge af. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X