Kaggelvuur vir die verdriet

SPEK EN EIERS MET ANNELIZE

Kaggelvuur vir die verdriet

NUUSBRIEF: 23 Mei 2021

Goeiemôre!

Ek kla nie oor die reën nie.

Dis natuurlik só dat ek ’n dak oor my kop het en droë klere (dis nou buiten die wasgoed wat twee dae lank in die stortreën bly hang het). Die arme siele wat snags slaapplek op die sypaadjie prakseer en soggens wanneer ek kafee toe stap nog nie wakker is nie, het oornag verdwyn – waarheen, wonder ek. Die Kaapse winter is ’n wrede ding as jy nie skuilplek het nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X