Waar, o waar is Nkosazana?

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Waar, o waar is Nkosazana?

NUUSBRIEF: 25 MEI 2021

Hallo julle

Terwyl ek hier skryf, word ’n onderhoud op die SABC-nuuskanaal 404 met ’n protesleier in Mahikeng in Noordwes gevoer. Die leier spuug vuur teen die ANC en al die premiers sedert 1994, Popo Molefe tot Job Mokgoro; op die agtergrond kyk ander protesgangers toe; verder terug styg rook op uit die straat waar buitebande brand gesteek is.

Dit is ’n mooiweersdag in die hart van die ou tuisland Bophuthatswana, maar die atmosfeer is kil en kru: Alles stort in duie wat dienslewering betref, voer die protesleier aan, wat werkskepping betref, wat hoop op ’n beter vooruitsig betref...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X