Ford, Toyota, Isuzu: Ek’s ’n baie spesifieke bakkie-girl

SPEK EN EIERS MET ANNELIESE

Ford, Toyota, Isuzu: Ek’s ’n baie spesifieke bakkie-girl

NUUSBRIEF: 30 MEI 2021

Goeiemôre liewe vriende

Vanoggend wil ek oor bakkies gesels – daardie sonderlinge Suid-Afrikaanse woord wat dieselfde is of jy nou Afrikaans, Engels, isiXhosa of Sesotho praat.

Net buite Komani (die ou Queenstown) is daar 'n groot bord wat sê: “Welcome to Isuzu country." By die afdraai van die N2 na my dorpie hier in Oos-London is daar 'n bord wat sê: “Welcome to Mahindra country.” ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X