Genoeg van die groot stories, ons soek meer kleintjies!

GEE GAS MET WILLEM

Genoeg van die groot stories, ons soek meer kleintjies!

NUUSBRIEF: 3 JUNIE 2021

Dagsê!

Mense, sê die Israelse historikus Yuval Harari in sy uitstekende boek 21 Lessons for the 21st Century, dink meestal nie oor dinge in terme van feite, nommers of formules nie, maar in die vorm van stories. En hoe eenvoudiger daardie storie is, hoe beter.

In die vorige eeu, toe dinge in 100 jaar meer verander het as in enige ander tydperk sedert Sapiens die aarde bewandel, het drie “groot" stories na vore getree en baklei om dominansie, skryf Harari: fascisme, kommunisme, en liberalisme; die idee van liberale demokrasie. Elkeen van ons kon glo in een of ander variasie van dié drie stories; dit was 'n raamwerk waarbinne ons oor dinge kon dink. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X