SATERDAG MET ANNELIESE | ’n Kersfees sonder maskers, die...

SES VAN DIE BESTE

SATERDAG MET ANNELIESE | ’n Kersfees sonder maskers, die drama rondom De Ruyter, en die vlermuisteorie

NUUSBRIEF: 5 JUNIE 2021

Goeiemôre vriende

Ons familie drink tee soos ander mense water drink. Ons elke-dag-tee is Five Roses se Earl Grey. Ons koop bokse daarvan as ons dit sien, want hier in die gopse is dit so skaars soos hoendertande. As die Earl Grey opraak, dan verlaat ons onsself op sterk (los) rooibos wat op die stoof gekook word. Maar hierdie week het my pakkies Lapsang Souchong en Darjeeling aangekom – en die rokerige Lapsang het vanoggend gewen. My gietyster-teepotjie is op 'n vlammetjie hier langs my met my koppie met die dunste randjie byderhand. En daarmee begin ek my Saterdag-ritueel met julle. Hier is my keuses vir 'n lekkerlees-Saterdag.

Buiten my storie (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-06-03-ons-groot-sa-regruk-dossier-1-6-stories-oor-hoop-handevat-en-slaggate/) oor hoe al hoe meer gemeenskappe oor die land heen hulle politieke verskille opsyskuif en hande vat om die munisipale verval van hulle dorpe te stuit,  Piet Croucamp se artikel (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-06-03-staat-tender-vir-welvaart-moeilikheid/) oor sy moerigheid jeens die ANC, en Max du Preez wat sê (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2021-06-03-ons-demokrasie-kort-n-bloedoortapping/) die wortel van die kwaad in Suid-Afrika lê in die etos van die politieke elite, is hier ses ander aanbevelings:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.