Oor flashgatte, die nouveau riche en ou geld

MAANDAG MET MAX

Oor flashgatte, die nouveau riche en ou geld

NUUSBRIEF: 7 JUNIE 2021

Dagsê vriende en ander lesers

Ons Vrye Weekblad-familie – lesers, redaksie, medewerkers – is 'n empatiese gemeenskap. Kan ons asseblief die hoed rondstuur vir bydraes om ons arme lede van die parlement uit te help sodat hulle darem 'n kossie op die tafel kan sit?

Volgens pres. Cyril Ramaphosa sukkel LP’s om uit te kom met hulle karige loon. Dit help nie veel dat hulle gratis reis, goeie pensioen- en mediese fondse en gesubsidieerde behuising in Kaapstad het en goedkoop in die parlement eet nie, want hulle kry maar net R1.138 miljoen as salaris per jaar. Wie kan nou daarop leef?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.