Juffrou Surtie-Richards het die klas verlaat

'N HOT NOOT MET HEINDRICH

Juffrou Surtie-Richards het die klas verlaat

NUUSBRIEF: 8 JUNIE 2021

Hallo julle

Julle het seker gehoor: Shaleen Surtie-Richards is dood; én Fiela Komoetie; én Nenna Willemse; én Shirley Valentyn; en al die ander sterk vrouekarakters wat sy in haar lewe op die verhoog, op televisie en op die silwerskerm vertolk het, dié kind van Upington.

Die kind was seker so vyf of ses toe kom daar ’n balletonderwyser op die dorp aan – juffrou Davids, Sheila Davids. Surtie-Richards sou die naam nooit vergeet nie, en met goeie rede: uit al die kinders wat die juffrou se ballet-oudisies bygewoon het, was dit sý wat die meeste beïndruk het, sý wat tot in daardie stadium tomboy was, goed met kettie skiet en gom uit die bome haal en duiwe slag en eet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X