Jeremy en die ‘bruindrein’, hoekom te min slaap gevaarlik is, en ...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Jeremy en die ‘bruindrein’, hoekom te min slaap gevaarlik is, en waarom mense vloek

NUUSBRIEF: 12 JUNIE 2021

Goeiemôre vriende

Die Vrye Weekblad-redaksie het weer die afgelope week onverpoosd aan ons jongste uitgawe gewerk om dit vir julle, ons lesers, so interessant en insiggewend as moontlik te maak, en sodat jy op die hoogte van belangrike nuus en sake kan bly. Hier is ons keuses van stories vir 'n lekkerlees-Saterdag.

Buiten Max du Preez se artikel (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-06-10-cyril-gee-gwede-n-helse-groenklap/) oor Cyril se aankondiging oor privaat kragopwekking, Erika Gibson se storie (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-06-10-wynand-du-toit-n-verhaal-van-baie-foute-en-paniek-maar-ook-dapperheid/) oor 'n boek oor die “ander kant” van die verhaal van die Suid-Afrikaanse verkenningsoldaat Wynand du Toit se opspraakwekkende destydse gevangeneming en aanhouding as ’n krygsgevangene van Angola, en Anneliese Burgess se regruk-dossier (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2021-06-11-ons-groot-regruk-dossier-2-cradock-winburg-en-reitz-rol-moue-op/) oor die verskilmakers van Winburg, Reitz en Cradock, is hier ses ander aanbevelings:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X