Oor superhelde en lukrake weldade

MAANDAG MET MAX

Oor superhelde en lukrake weldade

NUUSBRIEF: 14 JUNIE 2021

Dagsê vriende en ander lesers

Ek dink my kinderdae het my sinies oor “helde” gemaak. In ons huis en skool was Hendrik Verwoerd en John Vorster onder dié wat as helde voorgehou is. (Ek onthou nog die geween en geweeklaag wat ek as 15-jarige moes aanskou toe Verwoerd doodgesteek is.)

Maar dis deel van ons menswees dat ons besondere individue as simbole uitsonder, so helde sal daar maar altyd wees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X