Goeie môre, bure van oral
Laas week stop die buurman van op die hoek my. Hier is 'n vlaag van inbrake in karre in die buurt.
Hy het wakker geword in die nag, sê hy, en gesien die boewe kom met 'n kar hier aan en dan skyn hulle met sulke flitse in die karre in. Hy het die nommerplaat, sê hy, maar hy kan nie die buurtwag bel nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.