Ons verloën ons nasionale motto van !ke e: /xarra //ke – eenheid ...

MAANDAG MET MAX

Ons verloën ons nasionale motto van !ke e: /xarra //ke – eenheid in diversiteit

NUUSBRIEF: 21 JUNIE 2021

Dagsê vriende en ander lesers

André de Ruyter is deur sy werk en leiding as hoofbestuurder van Eskom onbedoelend besig om ’n waardevolle punt te maak: As ’n situasie werklik ’n krisis word, is dit in almal, álmal, se belang om die beste mense vir leiersposisies te kies, wat ook al hulle etnisiteit.

Die EFF en elemente van die ANC was bitsig teenoor De Ruyter – omdat hy nie swart is nie. Maar as ek die nasionale bui reg lees, en dit blyk ook uit sosiale media, is daar ’n breë gevoel oor rasgrense heen dat hy die ideale man is om die katastrofiese Eskom uit die moeras te trek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X