Ook in die ander tongvalle van die Kaap: good day, molweni, gaitses, assalamu alaikum – en awê.
“The headwinds are fierce,” skryf ’n prominente publikasie die afgelope Sondag oor ’n burgemeesterstryd in ’n prominente wêreldstad. Dit is nié oor Kaapstad wat daar geskryf is nie, maar dit sou baie maklik die geval kon wees. Ook in die Moederstad waai hewige (Suidooste)winde immers tans van voor...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
'N HOT NOOT MET HEINDRICH
Waai, woke-windjie, waai oor DA-burgemeesterstryd
NUUSBRIEF: 22 JUNIE 2021
DEEL
Gegroet, julle
Ook in die ander tongvalle van die Kaap: good day, molweni, gaitses, assalamu alaikum – en awê.
“The headwinds are fierce,” skryf ’n prominente publikasie die afgelope Sondag oor ’n burgemeesterstryd in ’n prominente wêreldstad. Dit is nié oor Kaapstad wat daar geskryf is nie, maar dit sou baie maklik die geval kon wees. Ook in die Moederstad waai hewige (Suidooste)winde immers tans van voor...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.