Vars koeie, ou slote en ’n bloeitydperk wat wink as die...

O DONDERDAG!

Vars koeie, ou slote en ’n bloeitydperk wat wink as die pandemie agter die rug is

NUUSBRIEF: 24 JUNIE 2021

Goeiemôre!

Baie van ons verbeel onsself alewig twee soorte diere wat net ons lewe versuur, vertel iemand my nou die dag: die ou koeie wat ons uit die slote grawe en die bobbejane wat ons agter die bult gaan haal. Begrawe dadelik albei en dit sal met ons baie beter gaan – sê sý, wat op die oomblik in haar gesin moet baklei teen Covid-19 én kanker.

Ons het in elk geval 'n oorvloed van koeie wat vars in die sloot beland het en bobbejane wat dit reeds tot by die voordeur gemaak het. Trouens, dit voel baie dae of die stroom van slegte nuus net nie wil oorspoel nie; mense wat deurloop onder die pandemie, hul werk verloor, magteloos moet toekyk hoe hul besighede ondergaan, uit hul huise geskop word … of erger...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.